ABC van gesigskrop: Dís wat jy moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

’n Gesigskrop is deel van die oplossing vir ’n stralende, egalige en gesonde vel. Tog is daar ’n paar moets en moenies wat jy in gedagte moet hou as jy die meeste daaruit wil put. Die SARIE-skoonheidspan het gaan ondersoek instel.

’n Gesigskrop werk goed vir sowel ’n droë as ’n olierige vel aangesien dit die tekstuur van jou vel verbeter.

"Die doel van ’n gesigskrop is om die dooie selletjies op die heel boonste laag van die vel (die epidermis) te verwyder. Die natuurlike funksie van die vel is om gemiddeld elke 28 dae die selle van die vel te vernuwe. In die proses val die dooie selle af," verduidelik Yolandé Swanepoel, programhoof van estetiese dermatologie by die Isa Carstens Akademie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees