Deel

Viva Magenta is die kleur van die jaar: Só maak jy dit deel van jou grimeervoorkoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Viva Magenta
Viva Magenta

Pantone se kleur van die jaar is Viva Magenta – ’n hoogrooi skakering wat beide koel én warm ondertone het.

Pantone beskryf hierdie kleur as karmynrooi wat die dinamiek tussen kunsmatige intelligensie en menslike kreatiwiteit versinnebeeld. Verskeie kenners beskryf hierdie unieke skakering as ’n kombinasie tussen rooi en blou. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

Maart/April-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees