Dekor: Só gebruik jy helder kleure sonder dat dit ’n vertrek oorheers en oordadig lyk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Speel met kleur om jou dekor op te dateer. Foto: Verskaf.
Speel met kleur om jou dekor op te dateer. Foto: Verskaf.

’n Paartjie van Garsfontein wil afskaal, maar die helder kleure teen die mure van hulle huis mag dalk voornemende kopers afskrik . . .

Dekorkenner Henck Conrey en Candice Weber het hulle gehelp om met helder kleure hul woonstel reg te ruk, sonder om toe te laat dat dit ’n vertrek oorweldig.

Leander en Louisa woon die afgelope sewe jaar in hulle drieslaapkamerwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Garsfontein, Pretoria. Die woonstel het hulle lewenstyl goed gepas aangesien hulle baie in KwaZulu-Natal werk en hulle net die woonstel kon toesluit voor hulle in die pad val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

September/Oktober-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees