Drukkie vir jou huis: Dekorkenners se slim wenke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hart van Luke en Sandalene Dale-Roberts (foto naaslinks) se kombuis. Die kroegstoele is deel van
Sandalene se Naturalis-meubelreeks. FOTO Bureaux
Die hart van Luke en Sandalene Dale-Roberts (foto naaslinks) se kombuis. Die kroegstoele is deel van Sandalene se Naturalis-meubelreeks. FOTO Bureaux

Vanjaar se dekortendense omhels hierdie nuwewerklikheid met ’n pragmatiese fokus op veelsydigheid. Bianca du Plessis Malan gesels met dekorkenners ooridees met impak. Slim, bekostigbare maniere om ruimtesgeriefliker en veelsydiger te maak, want ons is nog lank nieklaar gery met Jan Tuisbly se karretjie nie.

Ná dekades van mure uitbreek om oopplan-leefruimtes te skep het die pandemie gesinne onkant gevang. Tradisionele mure word nie noodwendig herbou nie, daar word eerder kreatief te werk gegaan met tydelike afskortings. Dit was ook ’n tyd van uitgooi en orde skep, van wal gooi teen die onsekerheid van die tyd. En teen die golwe goeters wat ons so graag opgaar.

Laureen Rossouw, ontwerpkonsultant met ’n meesterlike gawe om ruimtes in te rig, het sinvolle raad. “Dit wat jy weglaat, eerder as bysit, is wat nou die verskil maak,” sê sy. Funksionaliteit en gemak is die sleutels tot vrede in die huis. Begin klein deur alles wat lek of stukkend is, reg te maak. Gooi uit wat oorbodig is en pak al die agterstallige en uitgestelde planne aan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees