Jou eie spa: Vyf badkamer-idees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Bureaux
FOTO Bureaux

Die kas met sy kurwes is deur die eienares ontwerp en ’n skrynwerker het dit vervaardig. Dit pas perfek by die retro-sjiek styl van die badkamer. Die terrazzo-blad van die kassie word herhaal in die vloerteëls en is tans ’n groot tendens. Die twee ronde wasbakke is van Studio 19 (studio19.co) en die handgemaakte muurteëls van Akashic Tiles (akashictiles.co.za). Regs is ’n ruim instapstort.

Die eienaar het hierdie wasbak spesiaal uit klip laat kap om by die aardse gevoel van die badkamer te pas. Soortgelyke wasbakke is by Persian Tiles (persiantiles. co.za) beskikbaar. Die twee hangligte is ’n Deense ontwerp uit die 1970’s.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees