KOMBUISE: Vuurwarm tendense + koskenner se brief aan kombuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Hierdie kombuis is ’n toonbeeld van kontemporêr en prakties, sonder om koud en klinies te wees. Die gestreepte teëls skep ’n nodige fokuspunt en net genoeg hiervan is agter die stoof te sien. Die res van die mure is ongeteël. Net ’n smal spatbord as afwerking vir die werkblad is deurgaans gebruik. Genoeg laaie is ’n moet in jou kombuis, en dring aan op ’n pottelaai. Die groen vaas is van Cécile & Boyd (cecileandboyd.com) en die blou kastrol van Le Creuset (lecreuset.com)

WENK

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
JONGSTE UITGAWE

NOVEMBER/DESEMBER 2021

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees