Min dinge verkondig ‘jy is kosbaar’ so opreg soos 'n gebreide snoesige kombers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kombers word met dik penne en breidraad gebrei. Sommer gou het jy ’n lekker warm kombers.

Uit SARIE Brei
Uit SARIE Brei

GROOTTE Klein (medium; groot) = 90 x 120 (115 x 150; 140 x 180) cm

BENODIGDHEDE 2 (3; 4) x 100 g-bolle (chunky wolsoort) in 6 kleure van jou keuse;

5 mm-sirkelpen

SPANNING 15 ste en 30 rye in reksteek met 5 mm-breipenne = 10 cm

AFKORTINGS 

aw – aweregs

beg – begin

dies – dieselfde

dr – draai

dv – draad voor

fats – fatsoeneer

gl – glip

grto – glip 1 st, r 1, trek glipsteek oor

h/aan(af) – heg aan(af)

her – herhaal

K6/8A(V) = kabel 6/8 agter(voor) = glip vlg 3 (4) ste op kabelpen en hou agter(voor) werk, r 3 (4), r 3 (4) van kabelpen

m – maak

oorbl – oorblywende

r – regs

RK – regte kant

st(e) – steek(steke)

tes – tesame

VK – verkeerde kant

vlg – volgende

vmeer – vermeerder

vmin – verminder

weersk – weerskante

BREI SÓ

H/aan 134 (172; 210) ste met 5 mm-sirkelpen en eerste kleur. R 60 (74; 90) rye = 20 (25; 30) cm in elk van 6 kleure. H/af alle ste.

Pompons is opsioneel.

JONGSTE UITGAWE

Julie/Augustus-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees