Meer oor "nieu-seeland"
WB-Krieket
Netwerk24
Kiwi’s trap byna ook in Tiere se strik

Nieu-Seeland se krieketspan het ná ’n behoorlike gestotter aan die einde net-net daarin geslaag om Bangladesj se Wêreldbeker-euforie Woensdag met twee paaltjies op die Oval in Londen kort te knip.