Meer oor "pakistan"
WB-Krieket
Tinus van Staden, Netwerk24
Gesoek: ’n Protea-honderdtal

Maak geen fout nie – dit kán erger raak. Sommer baie erger. Die Proteas is bykans reeds uit die wedloop om ’n plek in die halfeindronde van die Wêreldbeker-toernooi, nadat hulle Woensdag in Birmingham ’n naelbyt-wedstryd teen ’n puik Kiwi-span verloor het.