Meer oor "kolwers"
WB-Krieket
Netwerk24
Niks sal Warner, Smith ontsenu, sê Langer

Die afrigter van die Australiese krieketspan, Justin Langer, glo nie sy twee sterkolwers sal ontsenu word in die Wêreldbeker-toernooi in Engeland nie, al sal albei waarskynlik die teiken van hekelaars en gifpenne in die media wees.