Meer oor "krieket"
WB-Krieket
Netwerk24
Kiwi’s kan Indië se tande trek – Vettori

Nieu-Seeland beskik oor die vermoë om Indië te klop wanneer dié twee spanne Dinsdag in die halfeindstryd van die Wêreldbeker-kriekettoernooi slaags raak, sê Daniel Vettori, ’n voormalige kaptein van die Swart Pette.

WB-Krieket
Netwerk24
Beseringspook loop in Aussies se kamp

’n Gevoelige slag het Australië se krieketspan getref met die nuus dat die kolwer Usman Khawaja Donderdag se halfeindstryd teen Engeland in Birmingham weens ’n dyspierbesering gaan misloop.

WB-Krieket
Netwerk24
Starc boul Kiwi’s deurmekaar

Ná sy tweede nederlaag in minder as ’n week is Nieu-Seeland se krieketspan skielik nie meer een van die gunstelinge om vanjaar se Wêreldbekertoernooi te wen nie.

Puntelyste

Span
S
W
PTE
Indië
9
7
15
Australië
9
7
14
Engeland
9
6
12
Nieu-Seeland
9
5
11
Pakistan
9
5
11
Sri Lanka
9
3
8
Suid-Afrika
9
3
7
Bangladesj
9
3
7
Windies
9
2
5
Afganistan
9
0
0