Meer oor "londen"
WB-Krieket
Netwerk24
KYK: WB skop af in skadu van paleis

Reën het die geesdrif so ietwat gedemp, maar die Wêreldbekerkriekettoernooi het nietemin Woensdagaand amptelik afgeskop met ’n openingseremonie in die skaduwee van Buckingham-paleis in Londen.