Meer oor "nieu-seeland"
WB-Krieket
Netwerk24
Kiwi’s kan Indië se tande trek – Vettori

Nieu-Seeland beskik oor die vermoë om Indië te klop wanneer dié twee spanne Dinsdag in die halfeindstryd van die Wêreldbeker-kriekettoernooi slaags raak, sê Daniel Vettori, ’n voormalige kaptein van die Swart Pette.