Meer oor "wêreldbekerkrieket"
WB-Krieket
Netwerk24
Kiwi-breier nie vies oor blaps deur witjasse

Gary Stead, afrigter van Nieu-Seeland se krieketspan, sê dis nutteloos om te debatteer of ’n skeidsregtersblaps hulle in die Wêreldbeker-eindstryd benadeel het, “want die uitslag kan nie verander word nie”.