Meer oor "springbokke"
RWB'19
Roshé Taka, Netwerk24
'Whackhead’ ‘spioeneer’ op Engelse

Die Kfm-omroeper en komediant Darren “Whackhead” Simpson wou Eddie Jones, afrigter van die Engelse Rose-rugbyspan, Vrydag ’n poets bak om dié span se strategie vir Saterdag se Wêreldbekereindstryd in Japan uit te vind.

RWB'19
Charné Kemp , Netwerk24
Rugbykoors loop hoog in Kimberley

Oom Bushy Oliver (86) was Vrydag oorstelp nadat hy ’n Springbokrugbytrui as geskenk gekry het waarin hy Saterdag die Wêreldbeker-eindstryd saam met ander Bok-ondersteuners by die Horseshoe Inn kan gaan kyk.

RWB'19
Hendrik Cronjé , Rapport
‘Mo’unga se duikslag ’n keerpunt’

Richie Mo’unga se duikslag in die hoek op Cheslin Kolbe toe die Springbokke in die tweede helfte gedreig het om terug te veg, word deur Steve Hansen as die deurslaggewende oomblik in die All Blacks se Wêreldbekersege van 23-13 in Jokohama beskou.

Puntelyste

Span
S
W
P
Nieu-Seeland Groep B
4
3
16
Suid-Afrika Groep B
4
3
15
Italië Groep B
4
2
12
Namibië Groep B
4
0
2
Kanada Groep B
4
0
2