Meer oor "japan"
RWB'19
Netwerk24
‘Eddie moes reëls teen Bokke buig’

Ronan O’Gara, ’n voormalige losskakel van Ierland, meen Eddie Jones, breier van Engeland, se besluit om nie die “reëls te buig” in die Wêreldbeker-eindstryd teen die Springbokke nie, het die Engelse die Webb Ellis-trofee gekos.

RWB'19
Rapport
Dankie Rooi Drake, sê Japanse stad

Hulle is dalk medaljeloos weg uit Japan, maar die Walliese rugbyspan het iets ewe waardevol by die mense van dié nasie gekry: dank daarvoor dat hulle “ ’n nasie deur rugby geïnspireer het”.

RWB'19
Netwerk24
Die soet, die suur en die sjampanje

Die vreugdevure brand nog hoog in Suid-Afrika ná die Springbokke se verowering van die Wêreldbeker verlede naweek. Twee van ons skrywers, Cobus Claassen en Marnus Kok, het tussendeur die feesvieringe gaan terugkyk na die hoogte- en laagtepunte.

RWB'19
Rapport
Plettervatte laat Engelse steier

“Waar was dié span die vorige ses weke?”. Dít was die reaksie van die voormalige Springbok-slot en -kaptein Johann Muller ná die Bokke se gemaklike oorwinning oor Engeland in gister se Wêreldbeker-eindstryd.