Meer oor "kanada"
RWB'19
Hendrik Cronjé, Netwerk24
Reinach gee Rassie stof tot nadenke

Moenie van my in die uitkloprondes vergeet nie, was die boodskap wat Cobus Reinach Dinsdagaand in Kobe se Misaki-stadion aan Rassie Erasmus met sy vyfster-vertoning in die Springbokke se Wêreldbeker-sege van 66-7 oor Kanada gestuur het.

Puntelyste

Span
S
W
P
Nieu-Seeland Groep B
4
3
16
Suid-Afrika Groep B
4
3
15
Italië Groep B
4
2
12
Namibië Groep B
4
0
2
Kanada Groep B
4
0
2