Meer oor "toyota"
RWB'19
Hendrik Cronjé, Netwerk24
Bokke in ongewone uitrustings

’n Ongewone gesig wag Saterdag op Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners wanneer die Springbokke in groen broeke, wit kouse en wit truie in ’n Wêreldbeker-groepwedstryd teen Namibië in Toyota uitdraf.