Meer oor "afrigter"
RWB'19
Hendrik Cronjé, Rapport
Bokke se wen-aura moet langer bly

Rassie Erasmus se volgende uitdaging ná die verowering van die Wêreldbeker met ’n oorwinning van 32-12 oor Engeland in gister se eindstryd in Jokohama, Japan, is om bestendigheid in Springbok-rugby te hervestig.

RWB'19
Rapport
Eddie wil sy sorge met bier ‘verdrink’

Die Engelse afrigter, Eddie Jones, het ná gister se Wêreldbeker-eindstryd gesê hy het geen idee hoe om sy span se nagmerrie-vertoning teen die Springbokke te beskryf nie. Hy sê ook dat die nederlaag vir die volgende vier jaar seer sal maak.

RWB'19
Hendrik Cronjé, Netwerk24
Rassie het straks oop kaarte gespeel

Rassie Erasmus kan Donderdag bevestig dat hy Engeland nie ’n rat voor die oë probeer draai het toe hy vroeër vandeesweek gesê het Cheslin Kolbe sal die enigste verandering aan sy 23-tal vir Saterdag se Wêreldbeker-eindstryd in Jokohama wees nie.