Meer oor "all blacks"
RWB'19
Netwerk24
Barrett wil hê Foster moet All Blacks brei

Die Nieu-Seelandse heelagter Beauden Barrett het sy steun toegesê aan die All Black-hulpafrigter Ian Foster om die leisels as breier van die span oor te neem, omdat dit “kontinuïteit” sal verseker.

RWB'19
Netwerk24
Hansen-hulle groet op hoë noot

Steve Hansen se All Blacks het Vrydag “respek vir die trui gewys” deur Wallis in ’n emosionele uitspeelwedstryd om die bronsmedalje by die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Tokio, Japan te klop.

RWB'19
Netwerk24
Gordyn sak vir rugbygrotes in Tokio

Albei hoofafrigters, een kaptein en ’n hele paar veterane sal toetsrugby Vrydag groet wanneer die All Blacks en Wallis in Tokio in die Wêreldbeker-uitspeelstryd om die derde plek teen mekaar te staan kom.