Meer oor "argentinië"
RWB'19
Marnus Kok, Netwerk24
Engelse kou Poemas fyn by WB

Engeland het ondanks ’n spul foute sy plek in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-rugbytoernooi Saterdag in Tokio, Japan, bespreek deur Argentinië met ’n bonuspunt te klop.

RWB'19
Netwerk24
Rose staal hul vir skerp skrumkloue

Argentinië se eens gevreesde skrum is dalk nie meer so sterk soos dit was nie, maar Engeland, sy volgende teenstander in die Wêreldbeker-toernooi, neem daardie aspek van sy spel glad nie ligtelik op nie.

RWB'19
Netwerk24
Marler tree media aan oor kaal ‘bad’

Tydens ’n effens bisar mediakonferensie Maandag het die Engelse stut Joe Marler dit op hom geneem om te verseker dat joernaliste vertroud is met etiket tydens ’n tradisionele bad in Japan.

RWB'19
Netwerk24
Poemas pos 'n paar hardebaarde

Argentinië sal Saterdag sonder twee ervare staatmakers – die losskakel Nicolas Sanchez en haker Agustin Creevy – in sy beginspan wees wanneer die Poemas in Osaka in Groep C van die Wêreldbeker-toernooi teen Tonga speel.

RWB'19
Netwerk24
Ledesma kla oor 1ste helfte, blaser

’n Misoes van ’n eerste helfte en bedenklike beslissings in die doodsnikke deur die skeidsregter Angus Gardner, is volgens Argentinië se afrigter, Mario Ledesma, die grootste redes vir hul nederlaag met 21-23 Saterdag teen Frankryk.