Meer oor "bokke"
RWB'19
Netwerk24
Tweede Ier braak gal oor SA ‘dwelmkultuur’

Die omstrede Ierse rugbykommentator Neil Francis stel voor dat daar ’n asterisk agter die Springbokke se Wêreldbeker-sege in die annale aangebring word, glo weens Suid-Afrikaanse rugby se geskiedenis van verbode middels.

RWB'19
Netwerk24
KYK: ‘Beker op my boud, asseblief’

Terwyl menige Johannesburger verlede Dinsdagaand gesukkel het om uit die verkeersknoop te kom wat die aankoms van die Webb Ellis-beker veroorsaak het, het ’n groep Springbokke gaan lê vir tatoes om hul triomf in Japan te herdenk.