Meer oor "engeland"
RWB'19
Netwerk24
‘Eddie moes reëls teen Bokke buig’

Ronan O’Gara, ’n voormalige losskakel van Ierland, meen Eddie Jones, breier van Engeland, se besluit om nie die “reëls te buig” in die Wêreldbeker-eindstryd teen die Springbokke nie, het die Engelse die Webb Ellis-trofee gekos.

RWB'19
Netwerk24
Nederlaag teen Bokke kos Rose miljoene

Engeland se rugbyspelers by die Wêreldbeker-toernooi het met Saterdag se nederlaag in die eindstryd teen Suid-Afrika in Jokohama elkeen ’n wenbonus van £82 000 (nagenoeg R1,57 miljoen) verbeur.

RWB'19
Netwerk24
T-hemp sê Engelse is ‘kampioen’

T-hemde waarop staan dat Engeland se rugbyspan die “2019-wêreldkampioen” is, het tydens rustyd van die afgelope naweek se eindstryd van die Wêreldbeker-eindstryd vir halfprys verkoop.

RWB'19
Rapport
Plettervatte laat Engelse steier

“Waar was dié span die vorige ses weke?”. Dít was die reaksie van die voormalige Springbok-slot en -kaptein Johann Muller ná die Bokke se gemaklike oorwinning oor Engeland in gister se Wêreldbeker-eindstryd.