Meer oor "haka"
RWB'19
Netwerk24
Kieran moes berge versit om Japan te haal

Die All Blacks se kaptein, Kieran Read, moes die afgelope 12 maande etlike hindernisse oorkom om weer rugby op die hoogste vlak te speel, nadat hy aan die einde van 2017 ’n rugoperasie ondergaan het.

RWB'19
Netwerk24
Ier sê rugbybase moet haka verbied

Die krete van “Olé, olé, olé” wat Saterdag deur die paviljoene weergalm het terwyl die All Blacks die haka gedoen het, het die kollig opnuut op dié tradisionele Maori-oorlogsdans laat skyn.