Meer oor "ierland"
RWB'19
Netwerk24
Die soet, die suur en die sjampanje

Die vreugdevure brand nog hoog in Suid-Afrika ná die Springbokke se verowering van die Wêreldbeker verlede naweek. Twee van ons skrywers, Cobus Claassen en Marnus Kok, het tussendeur die feesvieringe gaan terugkyk na die hoogte- en laagtepunte.

RWB'19
Netwerk24
'Gebroke' Schmidt groet Iere

Ierland het verlede maand in Japan aangekom as een van die min spanne wat die All Blacks in die Wêreldbeker (WB)-toernooi as wêreldkampioen kan onttroon.

RWB'19
Hendrik Cronjé, Rapport
Swart Tifoon tref die Iere in Japan

Die All Blacks het nóg ’n rat op die aanval gevind met Beauden Barrett, Sevu Reece en George Bridge wat in gister se kwarteind-stryd teen Ierland die giftigste vertoning nóg deur ’n agterste driehoek in vanjaar se Wêreldbekertoernooi gelewer het.

RWB'19
Hendrik Cronjé, Netwerk24
All Blacks slaan Iere méér as bloedneus

Die All Blacks het ’n verdere rat op die aanval gevind met Beauden Barrett, Sevu Reece en George Bridge wat in Saterdag se kwarteindstryd teen Ierland die giftigste vertoning nog deur ’n agterste driehoek in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi gelewer he

RWB'19
Netwerk24
Gordyn sak vir Hansen of Schmidt

Steve Hansen, All Black-afrigter, was nie bereid om daaraan te dink nie en Joe Schmidt, Ierland se afrigter, het dit nog nie aangespreek nie, maar die werklikheid is dat Saterdag se Wêreldbeker-kwarteindstryd tussen dié rugbyspanne een van dié geresp

RWB'19
Netwerk24
'All Blacks oorgerus? Aikôna'

Steve Hansen, All Black-afrigter, sê hy is nie bekommerd dat sy spelers nie skerp genoeg sal wees wanneer hulle Saterdag in die Wêreldbeker (WB)-kwarteindronde die Iere pak nie.