Meer oor "jaco peyper"
RWB'19
Netwerk24
Rooikaart-Fransman groet toetsrugby

Die Franse slot Sébastien Vahaamahina het sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig 24 uur nadat hy in ’n Wêreldbeker (WB)-kwarteindstryd teen Wallis van die veld af gestuur is.

RWB'19
Netwerk24
Peyper gekap oor foto saam met Walliesers

Jaco Peyper kry die wind van voor oor ’n foto waar hy saam met ’n groep Walliese ondersteuners glo die elmboog nadoen wat gelei het tot die Fransman Sébastien Vahaamahina se rooikaart in Sondag se Wêreldbeker-kwarteindstryd.

RWB'19
Netwerk24
Peyper loop deur oor hy ingooi straf

Gregor Townsend, afrigter van Skotland se rugbyspan, beskryf die Suid-Afrikaanse skeidsregter Jaco Peyper se besluit om Samoa Saterdag in die Wêreldbeker (WB)-toernooi vir ’n skewe ingooi by ’n skrum te straf as ’n “verstommende beslissing”.