Meer oor "lood de jager"
RWB'19
Netwerk24
Lood tot ses maande buite aksie

Die Springbok-slot Lood de Jager sal na verwagting tussen vier en ses maande uit aksie wees nadat hy sy skouer in die eindstryd van die Wêreldbeker-toernooi in Japan ontwrig het.

RWB'19
Hendrik Cronjé, Rapport
Lood voer Rassie-opdrag perfek uit

“Gaan maak jou tenk leeg.” Dít was volgens Lood de Jager die opdrag wat hy en die ander vaste voorspelers van die Springbokke voor Vrydag se belangrike Wêreldbeker-groepwedstryd teen Italië in Sjizoeoka van Rassie Erasmus, afrigter, gekry het.

RWB'19
Hendrik Cronjé, Netwerk24
Lood soek plek in Bok-beginspan

Lood de Jager het Saterdag met ’n Speler van die Wedstryd-vertoning teen Namibië ’n sterk boodskap aan die Springbok-keurders gestuur dat hy nie van plan is om net ’n waterdraer vir die eerstekeuse 23-tal in die Wêreldbeker (WB)-rugbytoernooi te wees