Meer oor "mario ledesma"
RWB'19
Netwerk24
Rose staal hul vir skerp skrumkloue

Argentinië se eens gevreesde skrum is dalk nie meer so sterk soos dit was nie, maar Engeland, sy volgende teenstander in die Wêreldbeker-toernooi, neem daardie aspek van sy spel glad nie ligtelik op nie.

RWB'19
Netwerk24
Ledesma sê jammer vir tirade

Mario Ledesma, Argentinië se afrigter, het om verskoning gevra vir sy tirade wat gemik was op die wedstrydbeamptes nadat sy span Saterdag met 21-23 teen Frankryk in hul Wêreldbeker-wedstryd verloor het.

RWB'19
Netwerk24
Ledesma kla oor 1ste helfte, blaser

’n Misoes van ’n eerste helfte en bedenklike beslissings in die doodsnikke deur die skeidsregter Angus Gardner, is volgens Argentinië se afrigter, Mario Ledesma, die grootste redes vir hul nederlaag met 21-23 Saterdag teen Frankryk.