Meer oor "nieu-seeland"
RWB'19
Netwerk24
Clive Woodward in vervoering oor Rose se spel

Clive Woodward se “titel” as die enigste rugbybreier van ’n Engelse wêreldkampioenspan kan komende Saterdag daarmee heen wees, maar hy het net die grootste ontsag vir wat die Rose en hul afrigters die naweek teen die All Blacks vermag het.

RWB'19
Netwerk24
Ier sê rugbybase moet haka verbied

Die krete van “Olé, olé, olé” wat Saterdag deur die paviljoene weergalm het terwyl die All Blacks die haka gedoen het, het die kollig opnuut op dié tradisionele Maori-oorlogsdans laat skyn.