Meer oor "owen farrell"
RWB'19
Netwerk24
Yank wat Farrell uit aarde loop, tree uit

Die Amerikaner wat met die ongewenste prestasie spog dat hy die eerste rugbyspeler was wat vanjaar met ’n rooikaart van die veld gestuur is by die Wêreldbeker-toernooi in Japan, het sy uittrede aangekondig.

RWB'19
Netwerk24
‘Ons moet verbeter,’ sê Eddie

Engeland se verdediging in die eerste 20 minute van sy kwarteindstryd teen Australië in die Wêreldbeker-rugbytoernooi het die grondslag vir sy oorwinning gelê, sê die Engelse se afrigter, Eddie Jones.

RWB'19
Netwerk24
Jones laat Ford op Engelse bank luier

George Ford se goeie spel op losskakel vir Engeland tot dusver in die Wêreldbeker-rugbytoernooi was nie genoeg om hom van ’n plek in die beginspan vir Saterdag se Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Australië in Oita, Japan, te verseker nie.

RWB'19
Netwerk24
All Black oor onwettige duikslae

In die hitte van die oomblik, wanneer ’n duikslag uitgevoer word, is ’n skorsing die laaste ding waaraan ’n rugbyspeler dink, sê die All Black-stut Joe Moody.

Puntelyste

Span
S
W
P
Nieu-Seeland Groep B
4
3
16
Suid-Afrika Groep B
4
3
15
Italië Groep B
4
2
12
Namibië Groep B
4
0
2
Kanada Groep B
4
0
2