Meer oor "rassie erasmus"
RWB'19
Meghan Lawrence, Netwerk24
Rassie verjaar in die wolke

Rassie Erasmus, Springbok-breier, vier vandag sy 47ste verjaarsdag terwyl hy en die Springbokspan onderweg is terug na Suid-Afrika ná die span se oorwinning die naweek oor Engeland in die eindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan.

RWB'19
Hendrik Cronjé, Netwerk24
'Nou moet Bokke bestendig wees'

Rassie Erasmus se volgende uitdaging ná die verowering van die Wêreldbeker met ’n oorwinning van 32-12 oor Engeland in gister se eindstryd in Jokohama, Japan, is om bestendigheid in Springbok-rugby te hervestig.