Meer oor "rooi drake"
RWB'19
Netwerk24
Hansen-hulle groet op hoë noot

Steve Hansen se All Blacks het Vrydag “respek vir die trui gewys” deur Wallis in ’n emosionele uitspeelwedstryd om die bronsmedalje by die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Tokio, Japan te klop.

RWB'19
Netwerk24
Gordyn sak vir rugbygrotes in Tokio

Albei hoofafrigters, een kaptein en ’n hele paar veterane sal toetsrugby Vrydag groet wanneer die All Blacks en Wallis in Tokio in die Wêreldbeker-uitspeelstryd om die derde plek teen mekaar te staan kom.

RWB'19
Netwerk24
All Blacks en Rooi Drake kies span

Nieu-Seeland en Wallis het albei Woensdag verskeie veranderinge gemaak vir Vrydag se Wêreldbeker-uitspeelstryd om die derde en vierde plek in die Tokio-stadion.

RWB'19
Netwerk24
Stomgeslaan dat Wallis buiteperd is

Warren Gatland, afrigter van Wallis, kan dit nie kleinkry dat sy span as die buiteperd beskou word vir Sondag se Wêreldbeker-halfeindstryd teen die Springbokke in Jokohama nie.