Meer oor "skotland"
RWB'19
Netwerk24
Dawson dink nie Japan sal Bokke óók omdop nie

Japan gaan nie ’n maklike span wees om in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-toernooi te klop nie, maar die Springbokke behoort nét te sterk vir die gasheer te wees, meen Matt Dawson, ’n voormalige skrumskakel van Engeland.

RWB'19
Hendrik Cronjé, Netwerk24
Japan laat kaarte dalk weer reg val

Japan het Sondag in Jokohama ’n groot waarskuwing aan die Springbokke gerig met hul Wêreldbeker-oorwinning van 28-21 oor Skotland, maar het dalk terselfdertyd die Suid-Afrikaners ’n makliker pad na die eindstryd van rugby se skouspel gegee.