Meer oor "sprinbokke"
RWB'19
Netwerk24
Billy se tante gee hom raad voor Bok-stryd

Billy Vunipola, Engeland se agtsteman, is goed op koers om sy afrigter, Eddie Jones, se voorspelling te verwesenlik dat hy die voorste nr. 8 ter wêreld kan word, maar dit keer nie sy tante om hom raad te gee voor Saterdag se Wêreldbeker-eindstryd tee