Meer oor "tonga"
RWB'19
Netwerk24
Eilandspanne veg teen oormag

Tonga se rugbyspan het van krag tot krag gegaan in die Wêreldbeker-toernooi en het nogmaals benadruk watter rol die Pasifiese eilandspanne in wêreldrugby kan speel.

RWB'19
Netwerk24
‘Engeland is waar hy moet wees’

Ná twee bonuspuntoorwinnings in twee wedstryde sonder enige ernstige beserings is dit seker te verstane dat Eddie Jones, afrigter van Engeland se rugbyspan, ingenome is.

RWB'19
Netwerk24
Poemas pos 'n paar hardebaarde

Argentinië sal Saterdag sonder twee ervare staatmakers – die losskakel Nicolas Sanchez en haker Agustin Creevy – in sy beginspan wees wanneer die Poemas in Osaka in Groep C van die Wêreldbeker-toernooi teen Tonga speel.

Puntelyste

Span
S
W
P
Nieu-Seeland Groep B
4
3
16
Suid-Afrika Groep B
4
3
15
Italië Groep B
4
2
12
Namibië Groep B
4
0
2
Kanada Groep B
4
0
2