Meer oor "wêreldbeker (wb)-rugbytoernooi"
RWB'19
Rapport
Hansen ontplof oor AB’s se honger

Sport is nie altyd regverdig nie, maar in Steve Hansen se eie woorde was dit wel gister die geval toe die beter span, Engeland, sy All Blacks met 19-7 in die Wêreldbekerhalfeindstryd in Jokohama geklop het.

RWB'19
Rapport
Engelse kry R770 000 elk vir sege

Die Engelse rugbyspan was gister in Jokohama nie net die All Blacks se baas in die halfeindstryd van die Wêreldbekertoernooi nie, maar die spelers lag ook al die pad bank toe.