Meer oor "wallabies"
RWB'19
Netwerk24
Cheika, Castle in bekgeveg by WB-toernoooi

’n Oud-speler moes tussenbeide tree in ’n hittige bekgeveg tussen die Wallabies se afrigter by die Wêreldbeker-rugbytoernooi, Michael Cheika, en een van die ringkoppe van Rugby Australië (RA).

RWB'19
Netwerk24
Politikus, omgewings-aktivis ... ?

Die Wallabies se ster-flank David Pocock het nog nie ’n loopbaan in die politiek of as omgewingskundige verwerp nie, maar hy is nie haastig om oor sy toekoms te besluit nie.

RWB'19
Netwerk24
Rennie dalk Cheika se opvolger

Michael Cheika, die Wallaby-hoofafrigter, het voorheen gesê hy sal die tuig neerlê sou die Aussies nie vanjaar verbeter op die span se vertoning by die Wêreldbeker-toernooi in 2015 nie.

Puntelyste

Span
S
W
P
Nieu-Seeland Groep B
4
3
16
Suid-Afrika Groep B
4
3
15
Italië Groep B
4
2
12
Namibië Groep B
4
0
2
Kanada Groep B
4
0
2