Meer oor "wb-rugby"
RWB'19
Netwerk24
Dwyer: Japan moet Wallabies inspireer

Die All Blacks is dalk wel die rigtingwyser vir die Wêreldbeker tot dusver, maar Australië moet dalk na Japan kyk vir inspirasie in hul poging om terug te kom ná ’n nederlaag teen Wallis, sê hul voormalige afrigter, Bob Dwyer.