Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Rugby
KYK: Was Bosch se skop oor?

Daar was Saterdag in Ballito groot omstredenheid oor ’n doelskop van Curwin Bosch in die opwarmingswedstryd tussen die Haaie en die Bulle.

Hoewel die assistentskeidsregters se vlae dadelik ná die skop opgesteek is, is dié twee punte eers nie by die Haaie se telling getel nie.

Volgens skakels op sosiale media was die rustydtelling 7 – 5 in die Bulle se guns. Die twee punte vir die Haaie se doelskop is later bygereken en die telling is na 7 elk aangepas, wat ook die eindtelling was.

Kyk na die video en besluit self of die skop oor of mis was.

Meer oor:  Curwin Bosch  |  Haaie  |  Bulle
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.