Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Tennis
KYK: Speler kletsrym vir toeskouers
Denis Shapovalov is skynbaar net so tuis agter ’n mikrofoon as met ’n tennisraket in die hand. Foto: Getty Images

Die Kanadees Denis Shapovalov het nie net Dinsdagaand die Kaliforniese toeskouers by Indian Wells met sy tennisvernuf vermaak nie, maar ook met sy sangtalent.

Shapovalov het ’n indrukwekkende derderonde-sege oor die 10de gekeurde Kroaat Marin Cilic behaal in die Paribas Ope, waarna hy die skare met ’n kletsrym-liedjie vir hul ondersteuning bedank het.

Take care and good night, know this the good life, hot tubs and court time, Thursday we back alright!” het hy tot die groot vermaak van die toeskouers gekletsrym.

Shapovalov het Cilic met 6-4, 6-2 slae gegee.

– Reuters

Meer oor:  Kletsrym  |  Indian Wells  |  Tennis  |  Wta  |  Atp  |  Denis Shapovalov
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.