Video
Video
Netwerk24
KYK: Bokke bekroon op prysaand

Die Springbokke het ná 'n droomjaar die belangrikste eerbewyse ingepalm toe Wêreldrugby Sondag sy sterre van die jaar in Tokio vereer het.

Uitslae

Sien Meer
Sa. 02 Nov. 11:00 VM. (SA tyd)
Suid-Afrika
32
Engeland
12
Vr. 01 Nov. 11:00 VM. (SA tyd)
Wallis
17
Nieu-Seeland
40
RWB'19
Netwerk24
KYK: Cheika stoom oor blaser Poite

Die Wallaby-afrigter Michael Cheika en stormram-senter Samu Kerevi was Sondag briesend in Japan nadat die Franse blaser Romain Poite wéér te veel van die aandag in hul wedstryd teen Wallis opgeëis het.

RWB'19
Netwerk24
Fidji raak in see van stres, stampe ontslae

John McKee, Fidji se rugbyafrigter, het sy spelers aangemoedig om op die strand en in die branders te herstel van hul wedstryd teen die Wallabies, voor hulle Woensdag teen Uruguay te staan kom.

RWB'19
Marnus Kok, Netwerk24
‘Stotterende’ Engelse Tonga se baas

Die senter Manu Tuilagi was Sondag die groot uitblinker in Engeland se eerste kragmeting by vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan, al was dit alles behalwe ’n inspirerende vertoning deur Eddie Jones se troepe.

RWB'19
Netwerk24
KYK: All Blacks se onder-duimshede

Kyk na hierdie reeks onderduimse voorvalle deur Nieu-Seeland in die All Blacks se laaste vier toetse – ’n herinnering aan die span se breier, Steve Hansen, dat sy spelers beslis nie engeltjies is nie.

Video
Netwerk24
KYK: 5 onvergeetlike WB-oomblikke

Van Japan se skok-oorwinning teen Suid-Afrika in 2015 tot Jonny Wilkinson wat met 'n skepdoel vir Engeland die sege beklink het in die eindstryd teen Australië in 2003, hier is die vyf Wêreldbeker-oomblikke wat nie maklik vergeet sal word nie.

Video
Netwerk24
KYK: Hou dié WB-brekers dop

Oor die volgende ses weke gaan 20 spanne alles gee om uiteindelik die Wêreldbeker-trofee te lig. Hier is 'n paar sleutelspelers om dop te hou.

Puntelyste

Span
S
W
P
Nieu-Seeland Groep B
4
3
16
Suid-Afrika Groep B
4
3
15
Italië Groep B
4
2
12
Namibië Groep B
4
0
2
Kanada Groep B
4
0
2