book-icon Uitgawe Desember l Januarie 2021

Dié vakansiewoning is een met die fynbos daarrondom

akkreditasie

Foto’s Francois Oberholster l Stilering Shelly Bergh

Die kombuisvensters skuif heeltemal oop en skep ’n toonbank waar almal saam kan kuier. Die ruimte bied ’n lieflike uitsig op die fynbos op die erf langsaan wat die gesin later gekoop het om die plantegroei te beskerm. Blindings op die stoepdeel bied beskerming teen die warm son.

Die vuurherd in die dubbelvolumeleefvertrek is geskoei op dié van tradisionele Kaaps-Hollandse en vissershuise, waar vuur gemaak word vir warmte, braai én kook. Die Mexikaanse “boom van die lewe” was ’n trougeskenk van ’n vriendin en word sommer met ’n paar liggies in ’n Kersboom omskep. Boom van Hadeda

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees