book-icon Uitgawe September 2021

Gesinshuis van glas en staal op Stellenbosch – met sy eie 'koshuis'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die swembad word verhit sodat hier tot laat saans geswem kan word.
Die swembad word verhit sodat hier tot laat saans geswem kan word.

Foto’s Francois Oberholster l Stilering Nelia Andrag

Trappe uit die binnehof lei na die twee boonste vleuels met die hoofslaapkamer en kinderkamers. Matti vertel sy het groen vingers ontwikkel, en haar plante gedy hier onder die hoë glasdak. “Ek is mal oor al die groenigheid wat die natuur na binne bring.” Erik se broer Wilko het die skilderye van die kinders gemaak. Plante van Plantify en Folha Shop. Bouwerk deur Cape Estate Building Projects; staalwerk deur Western Cape Steel Projects; beglasing deur Go Green Design

Matti het deur 14 000 foto’s van hul kinders se grootwordjare en hul gesinsvakansies gewerk om die panele vir die hoofslaapkamer te laat maak. “Soms sit ons lank en kyk daarna, en onthou al die goeie, mooi en snaakse tye wat ons gehad het,” sê sy. Met die panele oopgeskuif het hulle ’n uitsig op die swembad. Houtpanele deur Petika & Co.; foto’s gedruk deur Art Lab; lessenaar en stoel van Weylandts

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt | Nov 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees