book-icon Uitgawe November 2019

Lief vir kleur? Dié egpaar wys hoe ...

akkreditasie

Foto’s Francois Oberholster | Stilering Marian van Wyk

Olivia Botha het al as kind haar kreatiwiteit ontdek en sedertdien is haar wêreld die ene helder, opgewekte kleure. “Ek het op nege begin verf en teen 11 het ek my kunswerke begin verkoop – en eenvoudig nooit opgehou nie!” sê Olivia, wat Art de Olivia, ’n kunsgalery en -winkel op Parys, saam met haar man, Karel, besit.

Olivia is so passievol oor kleur en dekor dat sy op ’n keer ’n strooikussing gekoop het net om dit na ’n verfwinkel te neem sodat hulle verf in presies dieselfde kleur kan meng vir ’n muur by haar huis se ingang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Des | Jan 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees