book-icon Uitgawe Maart 2020

Plattelandse huis met ’n industriële kinkel

akkreditasie

Foto’s Francois Oberholster l Stilering Marian van Wyk


Die voordeur, ’n dubbele staldeur, is gemaak van 100 jaar oue wynvate van Franse eikehout wat by die KWV-wynkelder uitgegooi is. Dis ’n imposante 2,5 m hoog en 1,8 m breed. Gruis was die ideale keuse vir die oppervlakke buite – dis kostedoeltreffend, maklik om te lê en verleen tekstuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees