book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021

Toeka en nou ontmoet in dié sjarmante huis op Montagu

akkreditasie
Die ruim, moderne kombuis en leefvertrek is ideaal vir groot kuiers. Die pragtige ou vertoonkas is moontlik die huis se oorspronklike kombuiskas en is glo van herwinde hout uit ’n kerk gemaak. Die laaghoutstoel kom uit ’n restaurant waar Hannes jare gelede gewerk het. Die muur agter die kaggel is ongeverfde pleister. FS Star-teëls onder kaggel van Limegreen Sourcing Solutions; Dovre-kaggel van MontSpa

Foto’s Greg Cox

Anneke se ouma Kate se verlengbare kombuistafel is nou hul eetkamertafel. Die Globe-houtstoele het Hannes se ouers, Flip en Jacomi van Rooyen, in hul jongdae by ’n skoolveiling gekoop. In die voorgrond hang ’n geliefde genommerde werk deur Johann Louw.

Agter die tradisionele argitektuur van die Van Rooyens se huis wag ’n dramatiese, moderne oopplan-leefruimte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees