book-icon Uitgawe Mei l Junie 2021

Vars idees met verf en teëls

akkreditasie
Teëls van Pudlo; granietblad van WOMAG
Teëls van Pudlo; granietblad van WOMAG

Foto’s Ed O’Riley en Francois Oberholster

Die visuele kunstenaar Liza Grobler en haar man, die skilder en beeldhouer Norman O’Flynn, se huis in Soutrivier, Kaapstad, is vol kuns en kleur. Toe hulle tydens 2020 se winter van die huis af moes werk weens die Covid-19-inperking, het hulle dadelik ’n kaggel laat insit. Die Kratki-kaggel is afgerond met vrolike blou teëls, en een parmantige rooi teëltjie as speelse aksent wat ook ander rooi elemente in die vertrek optel.

Liza was bly toe sy die vryvorm-granietblad waarop die kaggel staan, raakloop. “Hier is baie organiese elemente in die huis en ek het geweet dit sal mooi lyk hier,” vertel sy. Sien Liza se hele huis in Tuis Verf Dit 2021 (nou te koop).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Sep | Okt 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees