Wat jy nodig het

  • Alcolin Mix ’n Fix QuikWood

So maak jy

1. Sny ’n stukkie van die Alcolin Mix ’n Fix QuikWood af en brei dit deeglik met jou hande totdat die kleur eenvormig is.

2. Vul die kepe of gate deeglik en rond die stopverf af met ’n paletmes; laat dit dan goed droog word.

3. Skuur glad en verf of vernis indien verkies.