book-icon Uitgawe Julie 2018

Kikker jou saai badkamer op met ’n dramatiese voorkoms

akkreditasie

Helga Basson van Port Elizabeth skryf My hande jeuk om my saai badkamer op te kikker met ’n dramatiese nuwe voorkoms. Maar met my huidige begroting kan ek dit net met teëls doen. Ek oorweeg ’n swart-en-wit-kleurskema, maar ek is bang dit lyk te koud en onpersoonlik. Het julle enige raad?

Die stilis Kim Bougaardt antwoord Die baie opsies wat kleur, patroon en tekstuur betref kan ’n mens gou oorweldig wanneer jy op ’n skema vir jou badkamer moet besluit. Omdat ’n swart-en-wit palet tydloos is, kan jy nou jou badkamer oorteël en net af en toe veranderinge aanbring met nuwe bykomstighede. Oorweeg die volgende wenke:

KONTAK kimbou007@gmail.com

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

September 2022

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees
Jongste uitgawe

WERF 2021

Jongste uitgawe
Kry jou praktiese, inspirerende gids vir jou werf nou as ’n e-tydskrif.
Begin lees