Vraag: Wat is die naam van die lieflike neutrale verfkleur wat Albert van Niekerk in sy huis gebruik het, soos gesien op bladsy 75 van julle Februarie/Maart 2021-uitgawe? – Janine Lloyd, Graaff-Reinet
Antwoord: Die huis binne is geverf met Plascon Mandarin Tusk (plascon.com).
Vraag: Ek hou baie van die eetkamerstoele op bladsy 50 van julle September 2020-uitgawe. Waar kan ek iets soortgelyks koop? – Sharon Jansen, Johannesburg